![]() |
![]() |
|
The Genealogy Query Database |
Genealogy Query Details |
Full Details for Query #298641 |
||||||||||||||||||||||
|
Commands:
Try your search on these partner sites: |
||||||||||||||||||||||
Date Posted: |
08-May-2012 | |||||||||||||||||||||
Surname(s): |
JANSE VAN RENSBURG | |||||||||||||||||||||
Query Text: |
Ek is opsoek na my boetie hy is in Witbank hospitaal 5 Mei 1985 gebore . Geboorte moeder Judith Robertha Janse van Rensburg. Ek het ongelukkig geen besonderhede van wie die baba aangeneem het of deer wie die aaneming hanteer is. Ek weet wel die baba is 9:10 5 Mei 1985 gebore. Die baba is direk na geboorte weg geneem en tot vandag het my ma hom nog nooit weer gesien, die baba is deer haar ma (my ouma) sonder haar wete weg geneem sy was dus gese sy moet die vorms teken wat bevestig dis haar baba, daarna het sy nooit weer die baba gesien of enige inligting oor die baba gehad. Indien enige iemand enige hulp kan verleen kontak my gerus.Chantal | |||||||||||||||||||||
Associated
|
|
|||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||
Learn More About Your Family |
Surname History | Public Records | Marriage Records | Contact Information | |||||||||||||||||||||
Cross Search on
|
View all matching genealogy records for the following surnames:
|
|||||||||||||||||||||