| 1. | JOOSTE : GOUWS : Ek weet nie of dit sal help nie, maar ek soek vir my pa. Sy volle naam is Deon Jacobus Gouws. Ek bly nou in Australie, maar ek weet hy is nog in Suid Afrika. As enige iemand vir my kan help sal ek dit ... |
| | Posted: 16-Aug-2006 | [View Full Details] |
| | |
| 2. | JOOSTE : ANNENDALE : hallo ek is martin jooste ek is gebore in 1986/13/09 in dandee. my pa is willie martin jooste gebore 1960/02/02 hy het in fogwille groot geword saam sy broer johan jooste en 3 sussters rika jooste, an ... |
| | Posted: 26-Feb-2006 | [View Full Details] |
| | |
| 3. | JOOSTE : VAN ZYL : Ek wil graag die stamboom van my familie naspoor
my Pa was Stephanus Johannes Jooste gebore 26 November 1928 te Steinsburg hy was getroud met my ma Anna Susanna van Zyl van Prieska gebore 10 desembe ... |
| | Posted: 16-Oct-2005 | [View Full Details] |
| | |
| 4. | JOOSTE : ROETS : TE BRUGGE : Can anybody bring me into contact with the son of Frank Jacob Jooste (died 1943)and Elizabeth Susanna Christina Jooste (born Roets later te Brugge) or his decendants if any.
Please help. ... |
| | Posted: 04-Feb-2005 | [View Full Details] |
| | |
| 5. | JOOSTE : STEENKAMP : Ek wil ook asseblief uit vind waar kom die Jooste familie vandaan en van watter afkoms ons is? Het soveel as moontlik inligting nodig. ... |
| | Posted: 10-May-2004 | [View Full Details] |
| | |
| 6. | JOOSTE : Ek wil graag familie lede opspoor om sodoende 'n familie-boom van die Jooste familie te kan opstel ... |
| | Posted: 01-Nov-2003 | [View Full Details] |
| | |
| 7. | JOOSTE : Jooste Schalk Willem born 1918 lived and died in Brakpan Gauteng South Africa.
Contact gjooste@global.co.za ... |
| | Posted: 26-Apr-2003 | [View Full Details] |
| | |